3de Party skoolfonds betalers - briewe

3de Party skoolfonds betalers - briewe

Ek moet gereeld briewe vir voogde/trustees gee waarin daar bevestig word dat 'n leerder by ons skool ingeskryf is vir 'n spesifieke skooljaar.

Die brief moet die volgende inligting weergee:

Bevestig dat die leerder by ons ingeskryf is
1. Leerder se volle name,
2. Skoolfonds vir die jaar, (dit moet die jaar spesifiseer)
3. verpligte nota-, vak- of praktiese-gelde vir die jaar (soos per ons heffingskategoriee en betaalopsie            waaraan die leerder gekoppel is),
4. ons bankbesonderhede,
5. en die verwysing vir EFT betalings (familiekode).
6. Die skoolhoof se handtekening.

Kan hierdie tipe brief dalk op die gebruiker se aanvraag, per leerder, deur die stelsel gegenereer word, en die funksionaliteit aan beide die admin en die finansies gebruikers toegestaan word? 

Baie dankie.