Aanlyn Registrasies

Aanlyn Registrasies

By aanlyn registrasies is daar nie 'n veld vir Paspoort vervaldatum as 'n leerder 'n Immigrant is nie.  Daar is wel 'n veld vir die permit vervaldatum, maar albei vervaldatums word benodig.  Die veld is wel beskikbaar as 'n aansoek op d6 self ingelees word, maar die veld is nie beksikbaar op die aanlyn aansoek nie.  Kan julle dit asb byvoeg, aangesien dit inligting is wat benodig word