Aanlyn vorms teken

Aanlyn vorms teken

Kan 'n opsie geskep word dat die ouers dokumente (soos kontrak, toestemming, vrywaring, debietordervorms) aanlyn kan teken by die aanlyn aansoek sowel as met dataverifikasie en her-registrasievorms.  Dit is baie oulik dat dit nou aanlyn gestuur kan word, maar ouers moet nou nogsteeds die kontrakte, ens uitdruk, teken en terugstuur.