Aanlynregistrasies

Aanlynregistrasies

Kan julle asb. die hoeveelheid maande vir betalings optioneel maak?  Ons begrotingsvergadering is eers aan die einde van die jaar en dan eers word sulke goed gefinaliseer vir die volgende jaar (nuwe fooi oor hoeveel maande)...