Aansoekvorm vir skoolkoshuise

Aansoekvorm vir skoolkoshuise

Ons skool wil graag wegbeweeg van papier aansoekvorms.
Een van die vorms is die koshuise se aansoekvorm.
Dit sal baie help as die koshuisvorm ook by die d6 se aanlynregistrasievorm gevoeg kan word sodra die ouer aandui dat die kind in die koshuis gaan woon.
Of alternatief 'n aparte aanlynvorm wat na die gewone aansoekvorm ingevul kan word.
Ek het 'n voorbeeld van die vorm indien u dit wil sien.