Aantekenregisters

Aantekenregisters

Goeie dag.  

Ons wil graag die Aantekenregister gebruik.  Die Dept dink ek vereis dat die geboortedatum saam met die toelatingsnommer op die register verskyn.

Ook 'n ekstra blokkie in lyn met die leerder om sy afwesighede per maand aan te dui.   Onder is reeds die totaal afwesighede S/D.

Ons wil dit graag van volgende jaar af gebruik. Is dit dalk mootlik om in die toekoms vir ons te kan byvoeg?

Dankie.