Added field

Added field

Ons gebruik MS Teams vir en met ons kinders – ekstra werk en ekstra klasse.

 Onder Learnes/Report/Subject group list onder die PRINT OPTIONS: baie, indien nie al die velde wat ons invul onder leereder informasie in die leerder skerm is alreeds hier in as n keuse.

 Ons stel as skool 'n epos op vir elke leerder. Om dinge the vergemaklik om vak groepe in Teams te skep en bulk upload te bewerkstllig, wil ons per vaklys uitvoer na Excel en dan invoer in MS teams in - ons benodig vir die doeleinde die epos adres vir elke leerder.