Addisionele ouer ingligting

Addisionele ouer ingligting

Hi Ryno

Finansies wil hĂȘ ons moet alle ouers/voogde verwyder en NET BIOLOGIESE ouers oplaai vir subsidie aansoeke en oorhandigings.

Maar in vandag se lewe het ons nie meer gesinne wat net uit 'n biologiese pa en ma ontstaan nie. Ek verneem wel dat ek dan die stiefouers kan oplaai onder ouers - Laai ouers.

Maar ek sal graag as ek leerder oorsig oopmaak, kan sien watter ander persone aan die kind/familie gekoppel is.

Is daar enige manier wat julle dit vir ons so kan doen?

Dis noodsaaklik om al hierdie inligting bymekaar te kan sien ingeval van nood.

Groete
Seleste