Administrasie - Klaslyste

Administrasie - Klaslyste

Goeie more

 Vertrou dat dit goed gaan.

 Wil graag hoor of daar 'n moontlikheid is om meer opsies te gee by klaslyste wanneer ons ouerinligting trek...bv leer se inligting ook bysit dat ons daar kan kies.

 Aangeheg voorbeeld hoe ons 'n telefoonlys opstel met Excel....die opsies van halfdag/halfdag met ete en voldag kan ons self insit.

 Baie dankie, geseende naweek.

 Groete

Amanda

Osieteddies