Afslag op skoolfonds

Afslag op skoolfonds

Ons het maandeliks afslag wat ouers kan kry indien hulle op tyd betaal. Dit sal soveel makliker wees as die afslag direk op die kind se betaling gelink kan word. Nou moet jy in die bank die kind soek betaling match en dan weer op 'n nuwe tab in die kind se rekening gaan om die fakture te verander en die afslag in te sit. In die geval is dit maklik om 'n kind oor te slaan.