Afwesighede

Afwesighede

Skep asb 'n funksie sodat afwesighede maandeliks per klas gedruk kan word. Dus moet die verslag die leerders vertoon in daardie betrokke klas met hul afwesighede.