Afwesighede van leerders

Afwesighede van leerders

 

My tuiste – My Take – dan kom daar ‘n lys van take op waar onder andere sms’e en D6 kommunikasie vir ouers gestuur kan word vir hul kinders wat die dag afwesig is.

 Die lys van afwesiges het nie graad en seksie by nie. Kan die graad en seksie bygevoeg word per leerder? Dan moet die lys in graad – en – seksieverband gepopuleer word (bv. al die graad 8A leerders wat afwesig is, dan die graad 8B leerders wat afwesig is ens.) sodat die persoon wat die afwesighede behartig, dit per graad en seksie kan afhandel en nie deur al die dag se lyste moet blaai om te sien watter leerder in watter graad en seksie is nie.

 

Waardeer