Afwesigheid per periode

Afwesigheid per periode

Ons wil binnekort begin om ons afwesigheid per periode op d6 in te voer. 

By doen-en-late gee dit ons basies alles wat ons nodig het om dit te voltooi. Om graad 8 en 9 per periode te voltooi is nie 'n probleem nie, want ons kies register klas. Wanneer dit kom by die graad 10 - 12 en hulle keuse vakke raak dit vir ons moeiliker. Ons kan kies dat ons met die vakgroepe dan wil werk, maar al die leerders wat daardie vak neem word dan bymekaar gevoeg en is dan nie meer in klasverband nie. Bv. Ons het vier graad 12 klasse vir wiskunde. Sodra een van die wiskunde onderwyser by die vakgroep ingaan lĂȘ al vier klasse se leerder name daar. 

Ons wil 'n versoek rug dat wanneer daar 'n vakgroep (bv. Wiskunde) gekies word dat daar 'n volgende keuse kan wees om spesisiek hierdie onderwyser se Wiskunde klas te sien en nie die hele graad nie.

Dankie
Lekker dag verder