AFWESIGHEIDSREDES ALFABETIES

AFWESIGHEIDSREDES ALFABETIES

Dit sal wonderlik was as Afwesigheidsredes alfabeties ge-orden kan word.  Dit is tydvermorsend om tussen al die hordes afwesigheidsredes te soek vir die regte opsie.  Om dit alfabeties te he maak dit net minder tydrowend