Allokasies in die bank / Allocations in the bank

Allokasies in die bank / Allocations in the bank

Kan jul asseblief kyk daarna om allokasies in die bank eers permanent te maak, sodra jy rekonsilieer, i.p.v. 'n korrektiewe joernaal te doen vir elke verkeerde allokasie? (Soos b.v. in Pastel bly die bank 'oop' todat jy dit finaal rekonsilieer en afsluit, dus kan jy nog veranderinge maak aan allokasies, deur net 'n ander rekening te gaan kies, in plaas van 'n hele joernaal. Dit sal ook verhoed dat daar verdere foute gemaak word in die joernale, moontlik)

Can you please look at the allocations in the bank and keeping them 'open for change', before finally reconciling, instead of having to do a whole separate journal for each change. It will avoid having to do duplicate work and save time, but will also take away the possibility of making even more mistakes that will have to be fixed later...