Alumni

Alumni

Ons wil graag 'n databasis opbou van oudleerders.
Is daar êrens 'n plekkie waar mens die alma mater van ouers kan invoer op d6, sodat ons kan sien indien ouers 'n oudleerder 'n leerder in die skool het.

Ons wil hierdie ouers verwelkom en betrokke kry by die skool as alumni. Dit is ook 'n goeie manier om rekord te hou van generasies van oudleerders.