Ander debiteure fakture / Other debtors invoices

Ander debiteure fakture / Other debtors invoices

Kan julle asseblief 'n plek skep waar ons meer inligting/beskrywings op die faktuur kan sit? Die "beskrywing" wys slegs aan ons kant, en nie op die faktuur self nie.

We need a place on the invoice where more information can be given please.