Ander Debiteure / Vooruitbetaling

Ander Debiteure / Vooruitbetaling

Hi, is dit moontlik dat op "ander debiteure" ook 'n opsie geskep kan word vir fondse vooruit ontvang - huidiglik word krediet geallokeer op GL en kan die debiteur nie sy krediet balans op sy rekening sien nie.