App - eenmalige skoolgeld heffing vir die skooljaar

App - eenmalige skoolgeld heffing vir die skooljaar

Die skoolgeld word eenmalig vir die skooljaar gehef en nie meer maandeliks soos vroeƫr jare nie.
Die ouers kan nie met die app die skoolgeld af betaal in verskillende bedrae nie, die app vereis die betaling van die volle skoolgeld se bedrag vir die jaar.
Kan julle dit asb wysig dat die skoolgeld in paaiemente af betaal word?