As net 1 ouer D6 wil aflaai
Kan julle asb 'n funksie inbring waar 'n mens kies of al2 ouers D6 wil aflaai want byvoorbeeld, ons wil d Pa se sel nr kan invoer maar hy wil nie noodwendig D6 aflaai nie, dan le dit ook nie op jou 'Take" uit as iets wat jy nog moet doen nie.