Begroting

Begroting

Goeie dag

Is dit moontlik om wanneer jy die begroting insleutel die rekening waarop jy reeds ingesleutel het, uit die lysie te haal van beskikbare rekeninge.  Dan kan jy maklik sien wanneer jy 'n rekening gemis het om op te begroot.

Groete

Anelda