Begroting per lyn / Budget per item

Begroting per lyn / Budget per item

Ons wil graag die fyner detail van die begroting kan druk, of vir die begrotingshoof toegang kan gee om dit te sien. Daar word byvoorbeeld begroot vir funksies en toerusting, maar al wat die begrotingshoof sien, is die totaal wat begroot is.

We want the budget head to see the detail of his/her budget.