Ons het 'n behoefte om indien daar 'n hofbevel is teen 'n ouer vir 'n kind dat ons dit kan aandui met 'n beskrywing met die registrasie van die kind of bysit wanneer dit gebeur.
Daar moet basies lees soos:
Hofbevel - [Drop down box] Ja of Nee
Wanneer Ja gekies word moet daar 'n spasie wees vir:
Naam van persoon,
en detail of instruksies in te tik.
Dalk die hofbevel die kan scan in link.