Briewe aan debiteure vanaf D6

Briewe aan debiteure vanaf D6

1.      Ons wil graag soos wat ons op Pastel gedoen het ‘n brief direk vanaf D6 genereer wat na die ouer/s toe gaan indien die rekening agterstallig is. 

       (finale waarskuwing) - Alle data is op stelsel - dit behoort nie te moeilik te wees nie.