Busroetes of "Variable groups"

Busroetes of "Variable groups"

Ons het ses verskillende staatsbusroetes. Ek het dringend nodig om naamlyste vir elke individuele roete te druk. Ek stel voor dat onder Leerling Inligting daar ook 'n afdeling "Veranderlike Groepe" gestig word, waar skole hulle spesifieke en unieke behoeftes kan "skep". Hierdie "Veranderlike Groepe" moet onder Verslae gedruk kan word as Leerlinge per Veranderlike Groep of Veranderlike Groep per klas per leerling.