Cemis Nr
Cemis Nr
Kan daar dalk ook 'n funksie wees waar jy kies of jy 'n Cemis nr wil deurgee of nie want ons het SlimBegin kinders wat nog nie op Cemis sal wees nie maar nou le dit ook by 'My Take' as onvoltooid.
Dankie
Topic Participants
Laerskool Worcester-Oos