Code of Conduct Attendance Report

Code of Conduct Attendance Report

Aangheg is ‘n voorbeeld van ‘n detensie-opsomming wat ons benodig.

 

Huidiglik word discipline per aksie op verskillende datums goedgekeur. Met ander woorde daar kan 20 detensie briewe uitgemaak word op 7 verskillende datums. Dit maak die proses onsettend moeilik om te bepaal watter leerders moet op ’n betrokke datum detensie bywoon.

 

Daarom, versoek ons ’n verslag soos aangeheg wat met elke datum van detensie gegenireer kan word, dit vergemaklik admin tussen D6, klasopvoeders asook detensie toesighouers. Na afloop van detensie kan die D6 administrateur bloot hierdie leerders afmerk as voltooi of ‘n nuwe datum skep.

 

Alle detensie datums en tye is vooraf opgestel en kan ook as ‘n veld gekies word, net so die betrokke onderwysers wat toesig hou, waar dit tans baie tyd neem om al die velde te voltooi vir elke aksie kan dit vooraf ingesleutel word.