Creditors accounts

Creditors accounts

Wanneer ons 'n krediteur gedeeltelik betaal op 'n faktuur (bv. vir 'n deposito vereis), moet die funksie Krediteure / Fakture vir my kan wys dat daar 'n gedeeltelike betaling gedoen is.  Tans wys die hele faktuur uitstaande as ek dit besigtig.  Dit is verwarrend want ek sal nie weet dat die finansiele beampte reeds 'n deposito gelaai het as dit nie daar wys nie.  Vir enigiemand anders lyk dit of die volle faktuur uitstaande is en dit kan tot dubbele betalings tot gevolg he.