1)Die aanlynregistrasie laat ouers toe om die regstrasie in te dien, maar dan is daar velde wat nie korrek of enigsins ingevul is nie. Nou moet ons die ouers bel om die nodige inligting te kry. My voorstel is dat die ouers nie dit registrasie kan indien, sou die verpligte inligting nie daar is nie.
2)Die rekenpligtige tydperk moet nie vir die ouers 'n opsie wees nie. Dit maak dat ons deur elke aansoek moet gaan om te kyk of dit reg is.