D6 nuus item en D6 Bronne

D6 nuus item en D6 Bronne

Goeie dag
Is dit nie moontlik om opsies van Bold/Italic/Underline,fonts groottes en dalk rooi as kleur by te voeg vir wanneer ons iets wil skryf nie. 
Baie keer is daar n sin of woord wat ons wil benadruk vir die ouers om te sien en dan sal dit mooi uitstaan as ons bg funksies kan gebruik.   
Hoor graag van julle. 
Groete
Izett