D6 - stel ouers in kennis van toets punte

D6 - stel ouers in kennis van toets punte

Moontlike 'n opsie dat as jy toets punte inlees jy ouers dmv die connect in kennis kan stel van die toets punt. Soos 'n dissipline of afwesigheid nota? :-)