d6 Sticitt projekte - voltooide betalings

d6 Sticitt projekte - voltooide betalings

Op die vorige d6 stelsel, het Sticitt projekte "weggeval" / nie langer op die d6 toep verskyn nie, sodra ouers die volle bedrag betaal het. Huidiglik bly Sticitt projekte steeds op die stelsel, selfs al het ouers die volle bedrag betaal. Die gevolg is, dat ouers projekte dubbel betaal, met die gevolg dat die bedrae wat dubbel betaal is, per joernaal reggestel moet word.

Dit sal waardeer word, indien die stelsel gewysig kan word, sodat projekte nie langer verskyn, nadat die volle bedrag vereffen is nie.