Datum op rapport

Datum op rapport

Goeie dag,

Is daar `n manier om die datum waarop `n rapport gedruk/genereer word weggeneem kan word.(onderaan die rapport ) Ek wil graag al rapporte genereer omdat ons state en rapporte uitgee so kort op mekaar is. As ek dit voor die state kan doen, is word uitgee, beheer en kontrole nie so in `n blik gedruk nie. (dis wanneer foute insluip)

Sal dit waardeer as julle kan help.

Baie dankie