Datum van verlaat leerders
Datum van verlaat leerders
Goeie Dag
Is dit moontlik om asb. die verlaatdatum langs die "verlaat" op die rekeningstaat te laat verskyn?
Vriendelike groet
Leandra Smit