debietorder betalings van skoolgelde

debietorder betalings van skoolgelde

kan die opsie asseblief geskep word dat 2 ouers vir 1 gesin met 1 kind skoolgelde per debietorder kan betaal.  ons skool gee afslag per debietorder en wanneer ouers geskei is wil albei apart betaal en die debietorder opsie is die aantreklikste.