Debietorder op ou skuld

Debietorder op ou skuld

Goeiedag, hier is wel die opsie om debietorder te laat afgaan op ou skuld. Maar die stelsel trek hom nie deur tot die afbetaling op ou skuld nie. Ons moet dit elke keer per hand gaan allokeer. Kan julle asb die stelsel aanpas?
Baie dankie