Debietorders

Debietorders

More

Graag wil ek weetvoorstel dat daar 'n opsie by die debietorders gevoeg kan word sodat die debietordesr recon na Januarie aangesien ons vol jaar hef in Janaurie en die opsies wat daar nou is moet ons elke maand aansuiwerings gaan doen op elke rekening om die geld te allokeer na Januarie toe.  Die ouers verstaan nie dat dit wel afgetrek is van hule rekening nie maar nog steeds met 'n - lĂȘ op die rekening by die maand nie.

Dankie