Debietorders

Debietorders

Is dit moontlik om 'n "#"  of iets soortgelyks (soos wat julle met oorhandigde rekeninge gemaak het met die "$" langs die leerder se rekening)  te sit.

Ek sal dit graag by die "kommunikasie" module wou hĂȘ aangesien ek 'n sms wil stuur vir ouers wat nog nie betaal  het nie, maar nie die debietorder ouers wil insluit nie.  Op die stadium moet ek elke ouer een vir een gaan kies.