Debietorders vir borge

Debietorders vir borge

1.      Ons het borge wat per debietorder maandeliks vir ons geld skenk.  Tans moet ek ABSA business integrator (buite D6) gebruik om daardie debietorders te verhaal. (wat ‘n ekstra koste vir die skool is)

       Op watter stadium sal ons Stratcol kan gebruik om dit te doen?