Debiteur

Debiteur

Dit sal wonderlik wees as d6 'n dagboek sisteem kan opstel vir die Debiteure. 
Ja daar is die opsie om reelings te plaas en te dagboek. 
My voorstel gaan soos volg wees: 
Wanneer jy die rekeningpligte inlees, moet jy soos betaaldatum inlees. BV die 25ste van elke maand.
Dan moet d6 vir jou lys van ouers kan gee 2 dae voor die tyd dat jy sms kan stuur aan al die ouers wat die 25ste salaris ontvang, as ook 2dae later om dan die ouers te kan opvolg. 
Jy kan basies nou rekeninge opvolg 30 dae of 60 dae later. Maar wat as jy dit op betaaldag kan doen?