Debiteur notas / reëlings & betalingsreëlings

Debiteur notas / reëlings & betalingsreëlings

Om die 'n opsie by die ouderdomsontleding by te voeg waar jy kan kies om ouer betalings reëlings/notas ens kan besigtig.

Wanneer jy die debiteure ouerdoms ontleding trek jy dan die keuse het om die notas te besigtig.  Dit sal die opvolg werk baie makliker maak om dan nie heen en weer te beweeg vanaf skerms. 

Hoor graag van u.