Debiteure komunikasie mbv multi platform

Debiteure komunikasie mbv multi platform

Ek kies graag My skool > kommunikasie > Multi-platform. Maar ek wil 'n voorafopgestelde boodskap met inligting uniek aan elke ontvanger stuur. Dit moet aan beide ouers uitgestuur word, nie net die rekenpligtige ouer nie (of, ek wil ten minste die opsie he.)  Die boodskap moet dan elke ontvanger se unike familiekode en uitstaande balans wys (soos met voorafopgestelde SMSe, onder die SMS icon.) Dankie.