Debiteure komunikasie na beide ouers

Debiteure komunikasie na beide ouers

Ek stuur SMSe na die debiteure wat agterstallig is. Tans stuur die stelsel 'n unieke SMS (familiekode en balans) na slegs die rekenpligtige ouer.  Kan ons dit verander dat die SMS gaan na beide ouers asb?