Debiteure notas

Debiteure notas

Goeie dag.

Kan ons asb voorstel vir Debiteure notas op beide skool en naskool rekening voorstel asb.

Ons skool stuur 2x rekenings (skool en naskool) apart vir ouers.
Sodra ons notas maak verskyn dit net op die  skool rekening.  Ons sou graag wou hĂȘ dat naskool rekenings hul eie notas sal vertoon.
Notas is baie belangrik vir ons maar is 'n groot probleem dat ons dit nie kan sien  op ons afsonderlike naskool rekening nie en moet heeltyd gewone skool rekening ook print wat onnodig is.

Sal bly wees as jul na dit kan kyk dalk kan ons ietsie nuuts by bring vir aparte notas op elke.

Dankie ek geniet Principa en werk lekker en is so maklik.