Debiteure opvolgdatum

Debiteure opvolgdatum

1.      Algemene opvolgdatum insit vir ouers op die debiteurenotas – partymaal het hulle nie ‘n reeling om te betaal nie, maar moet vir jou ‘n dokument indien – nou moet ek ‘n “fake” reeling vir betaling opsit sodat ek nie vergeet om dit op te volg nie.