Debiteure state

Debiteure state

1.     

1.      Albei biologiese ouers se inligting moet op die skoolfonds staat verskyn.  Ek moet elke keer as ek oorhandig die pdf trek, convert na word en dan per hand die verandering doen.

Die howe is baie streng en gooi ons sake uit as die dokumentasie nie reg is nie.  Die proses wat ek nou volg is baie tydrowend.

    • Topic Participants

    • Jaco