Debiteure state met URL

Debiteure state met URL

Ons skool het ook die opsie om skoolfonds met snapscan te betaal.  Kan daar 'n staandaard sin in die debieteure state se boodskap geskep word om dan die URL na snapscan ook in te sit?