Debiteure Verslae

Debiteure Verslae

Ons het gewonder of julle die verkeie debiteure verslae kan inkorpereer, sodat meer details op al die verlae verskyn. Met ander woorde: Ons skool het min of meer 1900 leerders en dus verskeie invorderingsklerke, asook 'n pre-primêre skool. Elke klerk wil dus hy/sy verslag per graad kan trek, met die uitstaande bedrag vir daardie graad, ouers se persoonlike besonderhede, asook die kinders se besonderhede. Ons versoek dus dat julle meer opsies of kolomme byvoeg by die eerste 2 verslagopsies naamlik Age Analysis en Debiteure Analysis. Baie dankie.