Deposito betalings aan krediteure

Deposito betalings aan krediteure

Dit gebeur dat 'n kwotasie vanaf 'n verskaffer goed gekeur word en dan moet 'n deposito betaling plaasvind en dan is daar nog nie 'n faktuur uitgemaak nie, aangesien die faktuur uitgemaak word op die afhandeling van die werk.

Die deposito kan dan nie na die verskaffer se krediteur rekening te boek gestel word nie, omdat daar nog nie 'n faktuur gelaai is nie.  Ek sou graag die betaling teen die krediteur wil teboek stel sonder 'n faktuur m.a.w. die krediteur is dan in 'n debiet.