Detensie dae

Detensie dae

Goeie dag

Ek wil graag 'n voorstel maak rakende die dae wat die kinders detensie sit.

Tans kan jy net 1 dag kies wanneer die kinders detensie sit, byvoorbeeld 18 Februarie 2022.

Ons kinders sit tans tydens pouses detensie en nie na skool nie. As gevolg van hierdie re lling moet die kind elke dag detensie sit, maar jy kan net een dag kies en nie die hele week nie.

Kan julle dalk 'n opsie bysit wat jy kan kies byvoorbeeld 21 Februarie tot 25 Februarie wat die detensie sal plaasvind.

Baie dankie

Laerskool De Kuilen